Items {{shoplist.cart_name}}
Total: {{shoplist.currency}} {{total_price}}
{{total_items}}
Item Price Qty
{{item_list.item_name}} () {{shoplist.currency}} {{item_list.item_price}} {{item_list.item_qty}}
  JOIN OUR MAILING LIST
Bookmark and Share
Ongelukkig is Gretha nie op hierdie forum beskikbaar vir berading of die beantwoording van persoonlike navrae of eposse nie

                           

Hoekom ons doen wat ons doen

Die pad wat ek en Francois gestap het rondom ons huwelik, het vir ons bepaalde openbaring gebring. Ons het so baie foute gemaak en so baie dinge deurgemaak - van pornografie en owerspel tot by sekwestrasie en die emosionele seer van `n byna-egskeiding.

Dit is ons hartsbegeerte om ons pad met ander te deel; nie net om vir hulle hoop en inspirasie te gee van God se genesing en vergifnis nie, maar om ook praktiese hulp te gee ten einde `n great huwelik te hê!  

Baie van die dinge wat ons aangevang het, is gebore uit seer vanuit ons kinderdae. Daarom is ons passievol daaroor dat kinders moet weet wat hulle werd is en dat hulle die voorreg moet hê om in emosioneel stabiele huise groot te word waar hulle ouers liefde, onvoorwaardelike aanvaarding, erkenning en aandag eerste stel - elke dag!

Terug Terug na bo