|
Supplier of Anointing oils, Literature on: The anointing & anointing oils; Teaching Cd's and Workshop DVD.
website: www.myrrh.co.za
IETS MEER:
Die Mirre Bediening verskaf sedert 2001 aanbiedinge oor die onderwerp van die salwing, Genesende olies van die Bybel, Bybelse salfolies en meegaande boodskappe. Inligting wat meer hieroor verduidelik vanuit die Skrif as fokus word in verskeie vorme beskikbaar gestel.
1. 'n Handleiding, Genesende olies van die Bybel (Ook in Engels beskikbaar) verduidelik elk van die hoof olies soos dit in die Skrif voorkom. Skrifverwysings, Hebreeuse betekenisse van name van die olies, Profetiese betekenis asook genesende (terapeutiese) waarde vir vandag nog word uitgelig.
2. Ester is vir die eerste 6 maande van haar jaarlange voorbereiding met Mirre -olie behandel. Vanuit hierdie gebeure word gekyk na die Mirre-openbaring as die mees fundamentele waarheid rakende die salwing, innerlike genesing en die salwing vir vandag! In die boek MirreSyne vir jou siel, word gedetailleerde inligting hieroor verskaf.
3. Die Bediening verskaf tans 32 verskillende salfolies. Elkeen met unieke profetiese betekenis, reuk en unieke openbaring van die kennis van God (2 Kor 2:14).
4. Die Bediening verskaf ook unieke mengsels aan Gemeentes en funksies soos gesien tydens die Worthy Women 2009 Konferensie, waartydens 'n olie, saamgestel uit 8 Bybelse olies spesiaal vir hierdie geleentheid gemeng is.
Supplier of Anointing oils, Literature on: The anointing & anointing oils; Teaching Cd's and Workshop DVD.
Die Mirre Bediening verskaf sedert 2001 aanbiedinge oor die onderwerp van die salwing, Genesende olies van die Bybel, Bybelse salfolies en meegaande boodskappe. Inligting wat meer hieroor verduidelik vanuit die Skrif as fokus word in verskeie vorme beskikbaar gestel.
1. 'n Handleiding, Genesende olies van die Bybel (Ook in Engels beskikbaar) verduidelik elk van die hoof olies soos dit in die Skrif voorkom. Skrifverwysings, Hebreeuse betekenisse van name van die olies, Profetiese betekenis asook genesende (terapeutiese) waarde vir vandag nog word uitgelig.
2. Ester is vir die eerste 6 maande van haar jaarlange voorbereiding met Mirre -olie behandel. Vanuit hierdie gebeure word gekyk na die Mirre-openbaring as die mees fundamentele waarheid rakende die salwing, innerlike genesing en die salwing vir vandag! In die boek MirreSyne vir jou siel, word gedetailleerde inligting hieroor verskaf.
3. Die Bediening verskaf tans 32 verskillende salfolies. Elkeen met unieke profetiese betekenis, reuk en unieke openbaring van die kennis van God (2 Kor 2:14).4. Die Bediening verskaf ook unieke mengsels aan Gemeentes en funksies soos gesien tydens die Worthy Women 2009 Konferensie, waartydens 'n olie, saamgestel uit 8 Bybelse olies spesiaal vir hierdie geleentheid gemeng is.
Vir meer inligting besoek: www.myrrh.co.za
|