|
Dare2share is 'n kommunikasiespel vir getroudes wat mekaar opnuut wil leer ken en nader aan mekaar wil kom.
Elk van die 238 kommunikasiekaartjies bevat vier tot ses vrae oor verskillende lewensfasette.
Romantiese voorstelle is in die vorm van "Waag dit"kaartjies om die ander te bederf as beloning vir sy of haar toewyding aan die spel. Paartjies kan ook in die proses ontdek wat is jou maat se liefdestaal en uitvind hoe sy/haar maat sal verkies om dit te praat.
Vir meer inligting skakel 072 5111 893 of www.dare2share.co.za
Dare2share is 'n kommunikasiespel vir getroudes wat mekaar opnuut wil leer ken en nader aan mekaar wil kom. Elk van die 238 kommunikasiekaartjies bevat vier tot ses vrae oor verskillende lewensfasette. Romantiese voorstelle is in die vorm van "Waag dit"kaartjies om die ander te bederf as beloning vir sy of haar toewyding aan die spel. Paartjies kan ook in die proses ontdek wat is jou maat se liefdestaal en uitvind hoe sy/haar maat sal verkies om dit te praat.
Vir meer inligting skakel 072 5111 893 of www.dare2share.co.za
|