Oulike ekstras
Myrrh Ministries - Anointing Oils
Supplier of Anointing oils, Literature on: The anointing & anointing oils; Teaching Cd's and Workshop DVD.
website: www.myrrh.co.za
IETS MEER:
Die Mirre Bediening verskaf sedert 2001 aanbiedinge oor die onderwerp van die salwing, Genesende olies van die Bybel, Bybelse salfolies en meegaande boodskappe. Inligting wat meer hieroor verduidelik vanuit die Skrif as fokus word in verskeie vorme beskikbaar gestel.
1. 'n Handleiding, Genesende olies van die Bybel (Ook in Engels beskikbaar) verduidelik elk van die hoof olies soos dit in die Skrif voorkom. Skrifverwysings, Hebreeuse betekenisse van name van die olies, Profetiese betekenis asook genesende (terapeutiese) waarde vir vandag nog word uitgelig.
2. Ester is vir die eerste 6 maande van haar jaarlange voorbereiding met Mirre -olie behandel. Vanuit hierdie gebeure word gekyk na die Mirre-openbaring as die mees fundamentele waarheid rakende die salwing, innerlike genesing en die salwing vir vandag! In die boek MirreSyne vir jou siel, word gedetailleerde inligting hieroor verskaf.
3. Die Bediening verskaf tans 32 verskillende salfolies. Elkeen met unieke profetiese betekenis, reuk en unieke openbaring van die kennis van God (2 Kor 2:14).
4. Die Bediening verskaf ook unieke mengsels aan Gemeentes en funksies soos gesien tydens die Worthy Women 2009 Konferensie, waartydens 'n olie, saamgestel uit 8 Bybelse olies spesiaal vir hierdie geleentheid gemeng is.

MYRRH_New_PERS  

Supplier of Anointing oils, Literature on: The anointing & anointing oils; Teaching Cd's and Workshop DVD.

Die Mirre Bediening verskaf sedert 2001 aanbiedinge oor die onderwerp van die salwing, Genesende olies van die Bybel, Bybelse salfolies en meegaande boodskappe. Inligting wat meer hieroor verduidelik vanuit die Skrif as fokus word in verskeie vorme beskikbaar gestel.

1. 'n Handleiding, Genesende olies van die Bybel (Ook in Engels beskikbaar) verduidelik elk van die hoof olies soos dit in die Skrif voorkom. Skrifverwysings, Hebreeuse betekenisse van name van die olies, Profetiese betekenis asook genesende (terapeutiese) waarde vir vandag nog word uitgelig.

2. Ester is vir die eerste 6 maande van haar jaarlange voorbereiding met Mirre -olie behandel. Vanuit hierdie gebeure word gekyk na die Mirre-openbaring as die mees fundamentele waarheid rakende die salwing, innerlike genesing en die salwing vir vandag! In die boek MirreSyne vir jou siel, word gedetailleerde inligting hieroor verskaf.

3. Die Bediening verskaf tans 32 verskillende salfolies. Elkeen met unieke profetiese betekenis, reuk en unieke openbaring van die kennis van God (2 Kor 2:14).4. Die Bediening verskaf ook unieke mengsels aan Gemeentes en funksies soos gesien tydens die Worthy Women 2009 Konferensie, waartydens 'n olie, saamgestel uit 8 Bybelse olies spesiaal vir hierdie geleentheid gemeng is.

Vir meer inligting besoek: www.myrrh.co.za

Binding met jou boepie

Binding met jou boepieBinding met jou boepie help jou om jou ongebore baba te leer ken, te verstaan en te koester. Doktor Miriam Stoppard bekyk die jongste navorsing oor babas in die baarmoeder en verduidelik hoekom binding tussen moeder en baba noodsaaklik is vir die toekomstige welsyn van die ma, die pa en hul kindjie.

Binding met jou boepie verskaf inspirerende leiding langs die onbekende weë van jou swangerskap. Dit fokus op emosies soos blydskap en bekommernis wat jy sal ervaar en wys jou hoe om aan te pas by die veranderings wat ouerskap meebring.

Vir meer inligting besoek www.malanmedia.co.za

Dare2share kommunikasiespel

Dare2share is 'n kommunikasiespel vir getroudes wat mekaar opnuut wil leer ken en nader aan mekaar wil kom.boksies_tuis

Elk van die 238 kommunikasiekaartjies bevat vier tot ses vrae oor verskillende lewensfasette.

Romantiese voorstelle is in die vorm van "Waag dit"kaartjies om die ander te bederf as beloning vir sy of haar toewyding aan die spel. Paartjies kan ook in die proses ontdek wat is jou maat se liefdestaal en uitvind hoe sy/haar maat sal verkies om dit te praat.

Vir meer inligting skakel 072 5111 893 of www.dare2share.co.za

Dare2share is 'n kommunikasiespel vir getroudes wat mekaar opnuut wil leer ken en nader aan mekaar wil kom.  Elk van die 238 kommunikasiekaartjies bevat vier tot ses vrae oor verskillende lewensfasette.  Romantiese voorstelle is in die vorm van "Waag dit"kaartjies om die ander te bederf as beloning vir sy of haar toewyding aan die spel.  Paartjies kan ook in die proses ontdek wat is jou maat se liefdestaal en uitvind hoe sy/haar maat sal verkies om dit te praat.

Vir meer inligting skakel 072 5111 893 of www.dare2share.co.za
 
Terug na die vorige blad

Voorblad Oulike Ekstras

Luister hierna...

2011 Beste Verkopers

WWC_2011

Die_affair_verby

facebook_logo

Volgende geleentheid

11.02.2012 | 09.00 Eva se lyf
14.02.2012 | 18.30 Seks in die huwelik
18.02.2012 | 10.00 Liefdestale van die huwelik
25.02.2012 | 09.00 Ma- en dogterdag
09.03.2012 | 19.00 Kinderdissipline
<<  February 2012  >>
 Su  Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa 
     1  2  3  4
  5  6  7  8  910
1213151617
192021222324
26272829   

Nuusbrief registrasie

  16 Bougainvillea Mews, Bougainvillea Estate, Montana Tuine  |  079 4999 989  |  0866 799 046  | info@grethawiid.co.za
_