Graad 7
EK IS OPPAD HOËRSKOOL TOE......GEAR MY! Op hierdie skoolverwisselingskamp gaan jou kind letterlik gerat word vir alles wat op hom/haar wag in die Hoërskool. Hoekom is dit soveel anders as enige ander skoolverwisselingskamp? Want,..dit fokus op al die dinge wat jou kind se lewe kan laat ontspoor in die hoërskool – van maats tot dwelms, drank tot partytjies. En die beste deel is dat jou kind iets van hom/haarself gaan leer ken – hul eie drome, hul sterk punte en swak punte – en daarmee saam gaan weet hoe om hul keuses te bestuur. Waaroor praat ek by die kamp? Kom wees deel van die kamp en wees ge-GEAR vir die hoërskool Files:
Resultate 1 - 1 van 1
Terug na die vorige blad |
Luister hierna...Volgende geleentheid
11.02.2012 | 09.00
Eva se lyf
14.02.2012 | 18.30 Seks in die huwelik 18.02.2012 | 10.00 Liefdestale van die huwelik 25.02.2012 | 09.00 Ma- en dogterdag 09.03.2012 | 19.00 Kinderdissipline |








079 4999 989 |
0866 799 046 |
