Hoërskool
In ‘n tyd waar kinders al hoe meer druk vanaf die media en maats kry, om nie te praat van die dinge rondom tegnologie nie, is dit SO nodig dat jy as ouer moet seker maak dat jou kind weerbaar is, en dat hulle sterk genoeg is om die regte keuses te maak. En watter kamp is beter as hierdie een om jou kind te leer, te help, te rig…selfs te red! Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Jou kind gaan leer wat die impak van sy/haar maats is asook die keuses wat hulle maak. Miskien was jou eie kind nog nooit op een van my kampe nie, maar ek kan jou vanuit ander ouers en tieners se getuienisse en terugvoering belowe: Dis die beste belegging óóit in jou kind se vrouwees en manwees! Kom leer om jou jongmens lewe te geniet, jou kosbaarheid te vier en jou reinheid te koester Terug na die vorige blad |
Luister hierna...Volgende geleentheid
11.02.2012 | 09.00
Eva se lyf
14.02.2012 | 18.30 Seks in die huwelik 18.02.2012 | 10.00 Liefdestale van die huwelik 25.02.2012 | 09.00 Ma- en dogterdag 09.03.2012 | 19.00 Kinderdissipline |








079 4999 989 |
0866 799 046 |
