Getroudes
Spandeer `n ongelooflike `laaangnaweek` met jou wederhalf in die fantastiese atmosfeer wat net die bosveld kan bied! Jy en jou gade gaan nie net `n ontspannende naweek met mekaar deel nie, julle gaan liggaam, siel, gees en huwelik verryk. Dis meer as goud werd!
`n Spesiale nota aan die mans: Ons gaan jou op geen stadium deel maak van `n klein groepie waar jy jou hart of opinie hoef te share nie. Dis nie die veldskool nie! En o ja, niemand gaan dink jy`t huweliksprobleme net omdat jy op so `n kamp kom nie - dis `n huweliksVERRYKINGSkamp, nie `n huweliksBERADINGSkamp nie! En indien daar rugby of krieket is, sal ons tye so bietjie aanpas - ons self is fans! Terug na die vorige blad |
Luister hierna...Volgende geleentheid
11.02.2012 | 09.00
Eva se lyf
14.02.2012 | 18.30 Seks in die huwelik 18.02.2012 | 10.00 Liefdestale van die huwelik 25.02.2012 | 09.00 Ma- en dogterdag 09.03.2012 | 19.00 Kinderdissipline |








079 4999 989 |
0866 799 046 |
