Tieners![]() Sukkel jy om met jou hoërskoolkind te gesels oor die onderwerp van seks, groepsdruk, pornografie, ens? Is jy bekommerd oor die aanslag op jou kind danksy die media, maats en tegnlogie? Gaan jou kind na partytjies toe waar jy hoop daar is nie drank en dwelms nie? Het jy al probeer om met kind te praat oor verhoudinge en seks, maar gevoel jou kind hoor niks!
EventList powered by schlu.net Terug na die vorige blad |
Luister hierna...Volgende geleentheid
11.02.2012 | 09.00
Eva se lyf
14.02.2012 | 18.30 Seks in die huwelik 18.02.2012 | 10.00 Liefdestale van die huwelik 25.02.2012 | 09.00 Ma- en dogterdag 09.03.2012 | 19.00 Kinderdissipline |









079 4999 989 |
0866 799 046 |
