Boosters & busters bekendstelling

Boosters & busters bekendstelling

Toe jy in die kerk gestaan het met jou troudag het jy sekerlik geglo dat julle liefde onblusbaar is. Nie waar nie? Boosters & Busters word op 9 Augustus by die Worthy Women Conference bekengestel!  

Boosters & busters bekendstelling

Boosters & busters bekendstelling

Toe jy in die kerk gestaan het met jou troudag het jy sekerlik geglo dat julle liefde onblusbaar is. Nie waar nie? Boosters & Busters word op 9 Augustus by die Worthy Women Conference bekengestel!  

 

Graad7

GWkids

Wow! Op hierdie skoolverwisselingskamp gaan jou kind letterlik gerat word vir alles wat op hom/haar wag in die hoërskool.

Check dit uit!

Hoerskool

GWkids

Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Jou kind sal NOOIT weer dieselfde dink oor seks en pornografie nie. Ek belowe, dis die beste belegging óóit in jou kind se vrouwees en manwees!

OK, chill; vertel my meer.

huwelik

GWmarriage

Jy en jou gade gaan nie net `n ontspannende naweek met mekaar deel nie, julle gaan liggaam, siel, gees en huwelik verryk. Dis meer as goud werd!.

'n Naweek van rus?

Hoekom ons doen wat ons doen

Die pad wat ek en Francois gestap het rondom ons huwelik, het vir ons bepaalde openbaring gebring. Ons het so baie foute gemaak en so baie dinge deurgemaak– van pornografie en owerspel tot by sekwestrasie en die emosionele seer van `n byna-egskeiding. Dit is ons hartsbegeerte om ons pad met ander te deel – nie net om vir hulle hoop en inspirasie te gee van God se genesing en vergifnis nie, maar om ook praktiese hulp te gee ten einde `n great huwelik te hê!  Baie van die dinge wat ons aangevang het, is gebore uit seer vanuit ons kindeardae. Daarom is ons passievol daaroor dat kinders moet weet wat hulle werd is en dat hulle die voorreg moet hê om in emosioneel stabiele huise groot te word waar hulle ouers liefde, onvoorwaardelike aanvaarding, erkenning en aandag eerste stel….elke dag!

Terug na die vorige blad

Voorblad
facebook_logo

Volgende geleentheid

04.09.2010 | 18.00 Kommunikasie en Konflik in die huwelik
07.09.2010 | 09.00 Emosionele behoeftes in die huwelik
11.09.2010 | 09.30 Eva se lyf
16.09.2010 | 18.30 Tienerseksualiteit
18.09.2010 | 10.00 Kom mans regtig van mars
<<  June 2010  >>
 Su  Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa 
    1  2  3  4  5
  6  7  8  9101112
13141516171819
20212223242526
27282930   

Nuusbrief registrasie

 

Fantastiese produkte

WWC220

sekswatvernietig220
  Hv Zambezi-rylaan & Vinko-straat, Sinoville, Pretoria  |  GPS -25.680925, 28.22360  |  0861 473 842  |  0866 799 046  | info@grethawiid.co.za
_