Die Hollywood Hang-up
Geskryf deur Administrator   
Icons, celebrities, mode, movies, musiek - buzz words in die lewe van elke tiener. Dinge wat nie net jou lewe laat buzz nie, maar ongelukkig jou toekoms kan bust. 

 

hollywoodhangup380Icons, celebrities, mode, movies, musiek - buzz words in die lewe van elke tiener. Dinge wat nie net jou lewe laat buzz nie, maar ongelukkig jou toekoms kan bust.

Die Hollywood Hang-Up sal ‘n wake-up call wees vir elke jong ou en meisie oor die invloed wat hierdie media op hulle het - of dit nou gaan oor mooi lywe, sensualiteit, drank, dwelms, sukses of die wanpersepsies oor verhoudinge - dit alles word deur Gretha ontbloot.

Bobby van Jaarsveld deel ook die verhoog met Gretha, waar hy openhartig gesels oor die stupid foute wat hy in sy lewe gemaak het - iets wat jou twee keer sal laat dink oor jou eie keuses.

Wees cool sonder om ‘n fool te wees. Kry nuwe antwoorde, nuwe rolmodelle - en wees só deel van die nuwe generasie.

Jy kan vinnig, veilig en maklik jou bestelling plaas - [kliek hier]

 

Add comment


Security code
Refresh

Luister hierna...

2011 Beste Verkopers

WWC_2011

Die_affair_verby

facebook_logo

Volgende geleentheid

11.02.2012 | 09.00 Eva se lyf
14.02.2012 | 18.30 Seks in die huwelik
18.02.2012 | 10.00 Liefdestale van die huwelik
25.02.2012 | 09.00 Ma- en dogterdag
09.03.2012 | 19.00 Kinderdissipline
<<  February 2012  >>
 Su  Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa 
     1  2  3  4
  5  6  7  8  910
1213151617
192021222324
26272829   

Nuusbrief registrasie

 
  16 Bougainvillea Mews, Bougainvillea Estate, Montana Tuine  |  079 4999 989  |  0866 799 046  | info@grethawiid.co.za
_